1 reviews | Active since Aug 2010
Moet nooit probeer om op die aanlyn-weergawe van die Beeld in te teken nie. Ek is in jaar drie - ek kry Saterdae die Beeld by die huis afgelewer, het nog nooit kon betaal nie, en moet steeds elke oggend lees dat my kwota gratis berigte opgebruik is. E-posse help nie, en dan is die adres nogal diens@beeld. Ek het selfs al voorgestel dat hulle die adres verander, want duidelik is daar geen diens nie.<br> Johan Rossouw
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.