GS
GC S

1 reviews | Active since Jul 2016

01 Jul 2016, 12:09

Uiterste swak diens - BP76901

<p>Ek kry nie vir Beeld om my koerant af te lewer nie. Praat gedurig met hul ****aksentrum, maar hulle s***el nooit terug (laasste persoon was Maandag met die naam van Gritchen) nie. Het vandag boodskap gelos dat bestuurder my moet bel, maar kry steeds geen reaksie. Uiterste uiterste swak diens wat getuig van 'n maatskappy wat 'n gevange mark het (is enigste Afrikaanse dagblad in Johannesburg) en gladnie omgee oor kliente diens nie. Ek sal graag met iemand by Hoofkantoor wil gesels om te hoor of hulle bewus is van hierdie swak diens.</p>

0
Replies (0)