NB
Nico B
1 reviews | Active since Feb 2012
20 Feb 2016, 14:22
Geen lewering op saterdae
Ek het geen beeld ontvang saterdag 30 januarie en ook nie vandag 20 februarie nie. Ek het 30 januarie ingebel en is gese beeld laat hulle kom nog mar hulle het nooit opgedaag. Ek is nou moeg hiervoor ek betaal vir maandae tot saterdae en saterdae is juis lekker om naweke te lees. Dit is swak diens en julle huidige afleweraars lykmy vat verlof op saterdae???sorteer asseblief uit ek wil graag he dat jul sal opvolg met my oor saterdae lewering want dis groot probleem asb dankie nico bp 98204
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Beeld's replyOfficial
22 Feb 2016, 13:33Hello nicolaas1,
Baie dankie dat u die saak onder ons aandag gebring het.
Ons plaas u naam weer op die opvolglys vir die Saterdaglewering van die koerant.
****ak ons asb. direk by ***voor 10h00 indien nie lewering plaasvind om ons in staat te stel om dieselfde dag met die verspreidingsafdeling op te volg.
Weer eens jammer vir die ongerief.
Vriendelike Groete
Anchen ****ey
Media24 News Subscriptions

Beeld's reply22 Feb 2016, 13:33
Official
Hello nicolaas1,