1 reviews | Active since Apr 2011
Vir afgelope 5 dae geen koerant wat afgelewer word in oggende nie.Vanaf 1 Mei met die verandering van julle aflewerings diens het ek geen Beeld of Rapport gekry nie ,voor die 1ste was my koerant gereeld afgelewer vroeg die oggend voor werk nou niks .Het vanaf Maandag inges***el sonder sukses.Ek is n intekenaar al oor 20 jaar swak diens op oomblik
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.