1 reviews | Active since Aug 2015
Ek is woonagtig in Marijastraat, Wonderboom x 2, Pretoria. My Beeld is weereens vanoggend nie afgelewer nie. Hierdie swak diens is belemmerend op 'n gevestigde oggendroetine. Indien ek die koerant by Wongar Motors wou gaan koop, sou ek nie ingeteken het om die koerant by my huis afgelewer te kry nie. Beeld sukkel nie om hulle debietorder maandeliks te verhaal nie. Waarom moet die intekenaars tevrede wees met hulle patetiese diens?
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.