NB
Nariska B

1 reviews | Active since Mar 2024

21 Mar 2024, 11:16

Slegte diens by The Bedshop Montana

Dit is die slegste diens wat ons gekry het. Hulle weier om ons geld terug te betaal en ons moet nou op die vloer slaap. Ons het n matras gekoop by hulle en toe ons hom ontvang was dit nie die regte een nie. Toe word daar na die tyd gese dat hulle het die firmness verander van daardie bed die resep het verander. Nou hoe doen n mens dit en gee jou klient die verkeerde indruk dat die bed dieselfde gaan voel soos die een in die winkel. En nou is dit kliphard. Pieter jy wat bestuur is ek is baie teleurgesteld in jou. Kamstig moeilik. Jys moeilik jy is spiteful. Oor ons nou nie jou matrassie wou vat nie. Mense moet asb nooit by the bedshop koop in montana nie. Nie eers by enige shop van hulle nie. Hulle is pateties verby. En nes ek ken gaan julle hier comment en sê s***el ons by ...... kyk dit werk nie so nie. Julle wil altyd spring as ons slegte reviews los maar nie wanneer julle jul kliente moet tevrede stel nie. Die slegste diens ooit!!!! Oja by gese ons moes WEER vir delivery fee betaal toe hul die bed kom haal wat ek voel dit was hulle fout. Sies vir julle skaam julle!!! Julle besigheid sal sleg agteruit gaan so.

0
Replies (0)