mC
meisie C
1 reviews | Active since Feb 2021
20 Feb 2021, 11:11
N1 winkel van Beds from Home
Ek het my bed by tricea van die N1 winkel gekoop. sy het vir ons verskeie opsies gewys wat binne ons begroting geval het en ek en my man het besluit om die Luxury Rose in 'n dubbel bed te neem. Tricea baie dankie vir jou uitstekende diens asook vir die vinnige aflewering van ons bed. Baie dankie Meisie
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)