LJ
Leroy J
1 reviews | Active since Feb 2021
19 Feb 2021, 11:41
Luxury Rose Kooi van N1 se Beds from Home
Ek en my vrou het ,n kooi gesoek en het gegaan na die N1 winkel in Goodwood. die Auntie in die winkel het ons darem maar mooi behandel en ons die verskillende kooi's gewys wat vir ons sal werk. So koop ons toe die Luxury Rose en hel slaap die kooi darem vir jou lekker. Dankie Auntie vir die goeie diens, ek gaan my friends hier in Delft vertel van Auntie hulle.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)