LE
Leslie E

1 reviews | Active since Feb 2021

11 Feb 2021, 14:17

Goeie Diens en Lekker Gratis Extras

Ek het my bed by Beds From Home in Cape Gate Mall gekoop. Ek was baie gelukkig met die Vriendelike diens en ons het 2 Kussings en n matras beskermer asook gratis aflewering gekry. Die promosie soos ek verstaan is op hulle pocket beddens van toepassing. Diens was baie goed en dames is baie behulpsaam en vriendelik Hulle pryse is ver beter as daar buite

0
Replies (0)