RN
Riekie N

1 reviews | Active since Feb 2022

21 Feb 2022, 11:13

DECOR CENTRE

Baie vriendelike diens en hulpvaardigheid van die Decor Centre winkel. Baie dankie Tricea vir al jou geduld en empatie om seker te maak ek is tevrede. Ek sal julle beslis aanbeveel. Groete. Riekie

0
Replies (1)
Beds From Home
Beds From Home's reply21 Feb 2022, 15:46
Official
Baie Dankie Riekie vir die mooi review