EV
Elsabie V

1 reviews | Active since Feb 2021

16 Feb 2021, 09:32

Beds From Home Somerset West

Ek wil net dankie se aan Errol en Mark. ek het my seuntjie se nuwe bed gekoop en dit was n baie aangename koop hulle het selfs die bet op ons bakkie gelaai en vas gemaak. ek sal weer by julle koop en beveel julle aan met graagte

0
Replies (0)