JG
Jurie G

1 reviews | Active since Oct 2019

03 Oct 2019, 12:52

Mnr

My man het n 2018 n beroete gehaat n famielie lid het n geral power om ons te help maar daar was vir ons gelieg om ons te help in 2018 het Salam n dusiblity uit betaal aan hom 11sept 2018 van 146000 die famielie lid het sommer besluit om die benfiseries uit te betaal vaar op my man nog leef en hulle self ge help met die geld ons het in tussen n prokereer gaan sien wat on 9000 rand betaal het en 7 maande gevat het om een brief uit te skryf ons voel dat dit n ernstige saak is van bedrog en dat ons geen voet het om op te staan teen n famielie lid wat geld gevat van ons vir my voel dit ander mense kan vinnig vervolg word op misdaad en famielie dat weg kom ons wil grag vra is daar iemand wat ons kan help ons sit met die bewyse daar van

0
Replies (0)