YG
Yolande G

1 reviews | Active since Aug 2015

27 Jan 2016, 14:16

VERY BAD SERVICE

Ons het 'n bunk bed gekoop, met die verwagting dat dit binne 6 weke afgelewer word. 9 weke later bring hulle die verkeerde bed..... nog 4 weke later kom die regte bed, maar safety rails is te kort. Ons word in kennis gestel dat hulle die eerste week in Januarie dit kom regmaak, ons wag steeds !!!!!

Hulle antwoord nie ons eposse en nog minder foon oproepe.

SWAK SWAK SWAK DIENS !!!

0
Replies (0)