MS
Modesty S
1 reviews | Active since Mar 2020
09 Mar 2020, 10:53
Kokkerotte by BED@ART HEIDELBERG WC
Ek het plek bespreek deur middle van Lekkeslaap by 'n selfsorg plek genaamd Bed@Art in Heidelberg Weskaap. Die plekkie is baie goed toegerus en lyk op die oog af skoon.Tot my skok het die kokkerotte uitgekruip onmiddelik toe dit aand raak. ons kon nie die yskas of mikrogolf oond gebruik,want die kokkerotte het uitgepeul. Die kokkerotte was letterlik oral.Nie een die Doom kon van die goed onstlae raak nie. Dit was nou 'n onaangename ervaring en verskriklik onhigienies. Ek het selfs fotos geneem.Sal nie hierdie plek aanbeveel vir enigeen nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)