AJ
Ansie J
1 reviews | Active since Jul 2015
28 Jul 2015, 14:32
SITKAMERSTEL GEKOOP WAT PAP GERAAK HET
REF NR 224548<br> <br> Hierdie geval was aangemeld by Beares (ek vermoed Port Elizabeth), intussen is beares oorgeneem deur My Home in george en het my ge****ak en moes ek al die dokumente weer faks, dis byna 'n jaar gelede en het tot vandag niks gehoor nie. Die sitkamerstel is aangekoop vir R18000, en na 3 maande het die banke pap begin raak, die armleunings is net so gedruk soos dit in kartonne gekom het (volgens Fred en Dirk sou dit mettertyd uitgepof het wat nie gebeur het nie) Is regtig baie ongelukkig oor hierdie stel. Is bereid om om te ruil as daar iets is waarvan ek hou. Kyk onder die verwysingsnr by beares. Het al verskeie eposse gestuur, maar niemand antwoord my nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)