VS
Vivienne S

1 reviews | Active since Dec 2021

02 Jan 2022, 11:12

Flinke diens

Dankie vir die flinke optrede. Is tevrede om my bed te kon ontvang, dink op dieselfde dag as wat ek terugvoer gekry het dat hul my "review" ontvang het. Waardering gee ek hiermee vir die diens ontvang.

0
Replies (1)
Beares
Beares's reply03 Jan 2022, 08:56
Official
 Thank you for bringing the above to our attention.