1 reviews | Active since Dec 2022
Bears upington lewer swak dienste as dit Kom by kliente diens
Ek het i hangkas by bears upington g. Koop... I jar terug hangkas probleme g. Gee x het dit aan g. Meld... Ook amper Meer as 4 mande g. Wag voor dit v. Vang was... Mar dit was v. Vang met i t****e hande hangkas elke keer as x bel antw hle my so... Sodat hle Kan ontslae rak van my... Di v. Koop persoon WI x mee in ****ak is Lees net my boodskape x kry geen antwoorde gister toe x bel want hle het di ou hangkas sonder my toe stemming Gan op tel sonder my toestemming n sonder dat hle my in kennis g. Stel het.... Het hle my net weg g. Help x wag steeds v i antw of op roep van hle af toe x vra v di manager het hle ni i manager ni n sy Sal my trg s***el want hle area bestuurder is dar bsg... Nou x vra dat di area bestuurder vmy moet ****ak... Want x is bje ong. Lukig teenoor jle diens wat g. Lewer word... Dai nuwe hangkas is skaars i maand Mar dit Val AL Klar yt mekaar yt.... N dit was iets wat ek Alreeds aan g. Meld het by di bestuurder n niks was daaraan g. Doen.... Hoop x kry bje vinnig antwoorde... Want x moet elke keer in my werk ure v bears upington bel...... Di v. Koops agend Wil nog Las maand wee aan my goed v. Koop het Mar x het ni g. Koop ni want jle dienste is swak.....
