1 reviews | Active since Dec 2016
BEARES KIMBERLEY
TERRIBLE TERRIBLE TERRIBLE TERRIBLE TERRIBLE TERRIBLE TERRIBLE Ek het maart maand n transaksie met hulle gedoen vir meubles. Die kaste moes ek terug stuur want dit was beskadig toe hulle my bed af laai was sy base ook beskadig toe hulle uiteindelik n nuwe een bring en die 3 kaste kom haal wat ek terug stuur vir refund toe is dit verkeerde base en die se poot was ook stukkend. ek het R5000 n kas betaal en 3 terug gestuur hulle refund my net R14500 en weier om die ander R500 vir my te gee. Die bestuurder is ook glad nie van hulp sy sal jou terug bel maar doen dit ook nooit nie. Ek is op die punt om alles terug te stuur asgevolg van die swak diens maar ek is bevrees ek gaan nie al my geld terug kry nie. Dit isa nou al hoe lank en daar gebeur net niks. die bestuurder moes my al 2 weke terug gebel het sodat ons al kan uitsorteer maar het nou nog nie.
Ek is klaar met die besigheid en sal niemand aanraai om by hulle besigheid te doen nie. jy gaan jou geld en jou tyd mors.
Ek het nie net een of 2 dingetjies gekoop nie ek het n groot bedrag geld spandeer by hulle!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
wat meer kan ek se as TERRIBLE TERRIBLE TERRIBLE TERRIBLE
Our reference number is: 648742
Our reference number is: 648742
Please be advised this matter has been resolved amicably
Yours faithfully,
Lewis Stores
Please be advised this matter has been resolved amicably
Yours faithfully,
Lewis Stores
