1 reviews | Active since Jul 2021
BEARES IS THE WORST!!!!!! *****, SELFISH, UNEDUCATED STAFF (some of them)
Einde november koop ek R62 000 se meubels, die selfde dag word dit afgelaai maar hul gee my 3 van die selfde banke en een van die amder waar ek 2 x 2 moes he (2 L shapes),,, Dit vat hul n maand om my bank te bring in die tyd moet ek met n bank sit met plastiek oor want ekt n hond wat in die huis slaap.. Toe my bank eendag hier aankom, bel ek hul dieselfde dag toe is my 58"aiwa tv net mors dood (nu vra ek hoe) die liggie het nie eens an gekom nie... Na ek hulle aan een bel vir 2 dae toe kom haal hul my tv toe ek bom al in die kar self af wou ry, en ek gan toe ook af na die winkel en hul se vir my hulle het nie een by hulle nie maar daar is een vir my by die ander tak en hul sal hom more bring vir my.. More kom toe en ek word die hele dag belowe my tv gaan afgelewer word... Dag gan verby na die dag voor kersfees wat ek hul weer bel en smeek ABIGAIL met wie ek heeltyd praat se vir my ek moes complain het by die sles lady wat ek voel is nie reg nie dit is nie sales lady se werk nie... Verder aan te gaan bel die dame MELOnY my en se my tv is daar, en sodra die druiwer kom sal hul dit kom aflewer gou, ek se nog hoe dank aar ek is en goed vir ha moeite want ek wil nie sonder n tv in voor huis sit op kersdag nie ekt familie oor genooi. GROOTSTE SKOK VAN MY LEWE kry ek n oproep 5min voor hulle toe maak toe is dit weer die dame ABIGAIL wat heel duidelik nie haar werk ken nie wat my ****ak en laat weet die tak waar my tv is, het vroeer toe gemaak, ek oorweeg ale opsies dai oomblik n se tot ek sl n kleiner tv vat mar niks kan sy doen nie behalwe vir my se ek moet maar my rekening kanseleer as ek ontevrede is, en dan nog by gese MELONY die ane dame se syt gese hulle moet nog my tv gaan haal.. LEUNS!!!!! JUL HET DIT VERKOOP AAN IEMAMD WAT DAAR GEKOM HET NA JUL MY GEBEL HET EN TOT EEN VAN JULLE BOSSE HET DIE WOORDE NET SO GESE REG VOOR MY VOOR DEUR.... Verder gese my probleem is 3 dae na kersfees eers reg met my rekening, en dan verwag die mense ek moet my volle rekening van R3200 betaal dit is pateties, 7 January 2022 toe staan hul voor my deur en dreig om my goed terug te vat, mar hoor wil hul niks hoor van hoe n mens plain n simple soos k#k hanteer word nie.... 3 dae wat ek lasgig geval word lyk eks n ******** wat hulle jaag vir hul geld, en dan betaal ek R2000 van R3200 net ek helfde van my neubels gehaad het vir n volle maand en net issues, wil hul my nogsteds kom se my goed gan gelaai word. Dis n skande hoe julle dienste is BEAREA, jul dra oms op die hamde in by die deur n skop oz op ons gatte wane jul kla jul deal gekry het ek kan ook soos jul wees ondou dit mar eks n mens nie n hond nie so ek kyk mar net hoe pateties jul is en hoe jul om die draai van winkel wil ontmoet vir my betaaling en klomo snaakse goed en ek sl hoop iemand vat my an van BEARES want hoofkantore het delaaste complaimt van my maar ek word nie eens terug gebel nie, en ekd delaaste voive note en boodskap van jul... Julle behoord julle te skaam, maak liewer jul deure toe want jul van baie probleme op tel om mense te hamteer soos wat julle doen...
Our reference number is: 747741
Our reference number is: 747741
Thank you for your call and the kind lady that i spoke to was straight with me and explained to me what's what, i appreciate the fact that you got back to me and problem was solved... Head office 5 stars but some of the beares floor staff needs skills in working at a franchise like beares. Thank you once agaim for contacting me.
Thank you for your call and the kind lady that i spoke to was straight with me and explained to me what's what, i appreciate the fact that you got back to me and problem was solved... Head office 5 stars but some of the beares floor staff needs skills in working at a franchise like beares. Thank you once agaim for contacting me.
The Bears Team
The Bears Team
