MS
Marietjie S

1 reviews | Active since Dec 2013

13 Feb 2015, 23:33

Kanselasie van lidmaadskap

Ek wou een maand betaal om te sien hoe dit werk maar daar is dadelik drie maande se geld afgetrek. Die ****akbesonderhede om die lidmaatskap te kanselleer werk nie of reageer nie. Ek het al verskeie eposse gestuur om te kanselleer vanaf 4 Oktober 2014 en steeds word daar geld afgetrek van my rekening. Hierdie is korrup en ek sal dit glad nie aanbeveel. Ek eis my geld terug van hulle na Oktober en 'n reaksie op my kansellasie.

0
Replies (0)