SW
Sonja W

1 reviews | Active since Feb 2014

18 Apr 2017, 16:11

Unbelievable

<p>Waiters staan by die deur en het Geen konsiderasie vir gate wat besig is om te eet nie, hulle staan en trek wat ookal in hulle neus is terug met n aarige geluid na die keel toe, ek het net gewag dat sy dit nog moet uitspoeg maar gelukkig het sy ons van dit gespaar. </p>

0
Replies (0)