1 reviews | Active since Jun 2017

12 Nov 2022, 17:56

Bare minimum beauty

Bare minimum beauty is 'n klug! 1ste moet jy jou kleur onderlaag oor 'n foon kies, 2de as dit nie die regte kleur is nie, gaan hulle nie jou kleur vervang nie, 3de het ek 2 weke gewag voor ek my produkte gekry het, nadat ek 2 keer moes vra wanneer dit sou kom. Die advertensie van hoe goed die produk is en werk verskil hemelbreed, die poeier mors orals, jy weet ook nie watter poeier vir wat is nie. Die onderlaag is vreeslik olierig en glad nie 'n produk wat geskik is om te oorweeg nie. Die advertensie is vals en die produkte is gemors om nie eers te praat van hulle kommunikasie nie! Nou moet ek vir my ander onderlaag gaan koop en nog geld bo-op die geld wat ek vir Bare minimum beauty betaal het, uithaal!

0
Replies (0)