1 reviews | Active since Jan 2017

19 Jan 2017, 09:51

Builder Willem Grobler Banbric

<p>Ons is n ****rakteur wat Willem Grobler gebruik het. Die klient is tevrede met die werk en het Willem al die 21 ste Desember betaal. Willem is op vakansie sonder om ons te betaal. Het nou baie baie stories hoekom hy nie kan betaal nie maar kom nie. Hy is soos meeste bouers glad nie betroubaar nie. Wees asseblief baie baie versigtig om met hom besigheid te doen.</p>

0
Replies (0)