DR
Dawie R

1 reviews | Active since Sept 2021

16 Sept 2021, 22:43

Kar koop.

Goeie dag ek wil net begin om te baie dankie aan Kobus,Fanie en die span julle is die beste,julle het by julle woord gehou en my kar was 10000% soos altyd.Ek het al n paar motors by julle gekoop en al wat ek kan se is the BEST.Keep it up The A-Team julle diens is 👌🙏👌🙏👌

0
Replies (0)