bP
burk P

1 reviews | Active since Apr 2017

04 Apr 2017, 17:46

Beste ****rakteur ooit!

<p>Ek moet 'n pluimpie gee waar een nodig is. My vrou en kinders wou 'n swembad he, ek was eerlikwaar nie lus vir vreemde mense en 'n gemors in my erf nie. Het vroeer probleme gehad me ****rakteurs. Alhoewel na die eerste besoek wat Shane aan ons huis afgele het, het ek baie meer gerus gevoel. Shane het beloof om by te wees met elke stap van die installasie en om my erf skoon te los. Hy het by sy woord gehou elke keer. Ons swembad was geinstalleer in minder as 'n week en my erf is silwer skoon gelos, selfs my tuin lyk nog net so mooi soos vantevore. My vrou en kinders is gelukkig met die swembad en ek is gelukkig met die uitstekende diens. My swembad lyk pragtig! Shane jy is 'n doring ou maat!!</p>

0
Replies (1)
Bakgat Pools
Bakgat Pools's reply27 Sept 2018, 19:26
Official

Dear Peter Burk,

Thank you for your review!

Team Bakgat