CB
Catheretha B
1 reviews | Active since Nov 2014
24 Sept 2021, 20:57
Netjiese werk
Baie dankie vir julle netjiese werk by my huis. Ek beveel julle beslis aan in die hele Goudveld. Julle moes pype vervang wat uitgebreek is uit die huis se mure en julle moes omtrent sukkel om dit reg te kry maar julle het dit gedoen en soos ek sê uiters netjies gewerk. Weereens baie dankie
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)