P
Private

1 reviews | Active since Sept 2023

15 Sept 2023, 09:48

Eienaar belowe jou v...

Eienaar belowe jou vir dat hy jou goedere sal verkoop vir beste pryse asook hy se hy weet als se pryse en sal omsien na jou.. glad nie die geval, hulle hou nie eers log vir watter item wat betaal is nie, meeste van my goed amper weggegee aan sy vriende wat bie.. Ek werklik geskok dat so ***** nog sy deure kan oophe. Sosra jy vra dan word als maar net onder die mat gevee en dan weet niemamd of almal is onbewus van items of gebeure. Jy as die klient voel ***** omdat jy durf antwoorde soek. Uitters swak besigheid waardes en doen ons arme mense wat reeds sukkel in

0
Replies (0)