JvdW
Johan van der Westhuizen
1 reviews | Active since Feb 2016
24 Feb 2016, 09:51
Kwoteer maar geen aksies en diens nie
Twee weke nadat 'n bestelling geplaas was vir die oprigting van 'n grafsteen en die ene mnr Gerber volg nie die transaksie op nie en wend geen poging aan om eposse te antwoord in navraag rondom wat aangaan en wat die oponthoud veroorsaak nie. Moontlik die swakste diens naas die dienste wat die staat en plaaslike munisipaliteit aanbied wat ek al ooit gehad het.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)