AO
Anne-Marie Ollewagen

1 reviews | Active since Oct 2020

11 Jan 2024, 17:02

Baby on Board

Baby on Board : ek het heel toevallig op hulle FB Blad af gekop. En by Lettie n Duvet stel bestel vir my kleindogter. Lettie is so profesioneel , vriendelik en BETROUBAAR. Sy kan n persoon help en die produk Courier reg oor die land. In vandag se tyd is sulke mense baie skaars. Gaan loer op haar FB Blad. Baby on Board.

0
Replies (0)