cB
charmaine B

1 reviews | Active since Nov 2016

26 Mar 2018, 14:31

Ongeskikte Bestuurder en on-ingeligte personeel

Ek het op saterdag by Woodlands mall se Baby Boom ñ Cot en Compactum gekoop, en gese ons sal ekstra betaal vir aflewering en instalasie wat op die eerskomende Maandag sou geskied. Die vrou by wie ons betaal het het gese dat die aflewerings persone ****ant sal verkies met aflewering ipv dit ekstra betaal saam die Kot. Die verskoops persoon David het my Sondag gebel en gese dat ek nie aflewering betaal het nie, ek het genoem dat die kassier gese het hulle verkies ****ant op die dag van aflewering en David het gese dit is reg so. Ek kry nou n oproep van die ongeskikte bestuurder Pieter, wat basies se ons lieg want sy personeel sal nooit so iets se nie. Daar word nou van ons verwag om in die kar te spring om n ekstra transaksie aan te gaan, omdat sy staff oningelig is. Pieter is vreeslik ongeskik in hoe hy die situasie hanteer het, as ek nie 7.5 maande swanger was nie het ek alles gekanselleer en iewers anders gaan koop! Agv sy swak houding en sy personeel wat on ingelig is sal ek nooit weer enige iemand na hulle verwys nie

0
Replies (0)