1 reviews | Active since Oct 2022
Hierdie twee persone Christo en Janique Viljoen werk saam om die publiek te verneuk. Hulle bemark en fabriseer CNC routers ,vra geld aan om te fabriseer asook aflewering. Kommunikasie met hulle het opgedroog. Die besigheid se naam is Axis CNC wat in Benoni bedryf word.
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.