eG
elsa G
1 reviews | Active since May 2020
28 May 2020, 20:15
Briljante Diens
Hello Amanda ek is so bly ek het julle ge****ak om my dak en frot geet reg te maak Dinsdag 26 May2020 in hierdie grendel tydperk wat ons in is. My dogter is so verras toe julle haar gordyn reeling verlaag het dit is egte Suid Afrikaanse goeie diens. My man gaan julle beslis kry om vir ons n motor huis te bou. Baie dankie vir julle goeie en vriendlike diens sterkte met die swangerskap jy is n briljante sake-dame
Sterkte en God seen
Elsa & Marius Gerber
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)