BT
Bokka T

1 reviews | Active since Jul 2020

16 Sept 2025, 15:48

Skandelose komenukasie

Ek sal noot in my lewe weer dat my seun vir hulle gaan rugby speel nie. Hy was gevra om deel te wees net sie prowe. Span gehaal 3 keer. Nou is daar n nuwe afrigter en nou het hulle n probleem met my seun. Hy was vernede. Maar nie te min. Ek en n paar ouers het afbetaling reeling gemaak. Ek hey my gelde betaal en bewys deur gestuur. Nou iewe skielik skuld ek hulle nog geld na hoeveel haar. Ek het vir Magdie die president en coach Ferdie n boodskap gestuur om te hoor of daar nog iets uitstaande is, magdie op vakansie en Ferdie sal met haar praat en geen terug voering van haar of coach nie nou is ek die slegte een. Daar is my seun se droom daarmee heen maar it is what it is. Ek sal hulle vir geen persoon aanbeveel nie. Hulle weier tot my afbetaling na ek hulle probeer betaal het.. Watse voorbeeld word daar gestel vir AVS Transvaal. Rugby

0
Replies (0)