Rr
Ronel ronel.groenewald

1 reviews | Active since Jun 2023

26 Jul 2023, 11:02

Avontuur Gastehuis en kampterrein

Avontuur Gastehuis –'n vereiste as verblyfplek vir enige persoon! Vriendelike eienaars, ruim en skoon area en woonstel. Rustige atmosfeer en lekker braai/kuierplek. Groot tuin en kon lekker daar rondloop na 'n dag se ryery. Naby aan Zeerust en alles is baie veilig. Lekker verwelkomings drankie vir ons bedien met aankoms. “Sundowner” by *****tdam geniet terwyl ons na die wild kon kyk wat wou kom water drink! Ons sal Avontuur enige tyd aanbeveel – ‘n absolute stukkie paradys! Nattie & Ronél

0
Replies (0)