TVDH
Theresa Van Den Heever

1 reviews | Active since Feb 2018

23 Feb 2018, 22:53

Pasop vir Avis !!!!!!?

Ek het n kar deur my versekering by Avis gehuur. Hulle diens is power, hulle het nie my tel nr of my straat adres met my ge****rolleer nie. Ek verpleeg en werk nagdiens. Hulle sou vir my die kar voor 17h00 bring, maar dit het nie gebeur nie, want hulle weet nie wat die nr nie en my tel nr het verander en hulle het ook nie gevra nie. Maar wat my die kwaadste maak is dat nadat ek hulle R2600 op die 5de Des 2017 in hulle kantore gaan betaal het, hulle weer die geld op aangevra het, sonder dat ek my kaart gebruik het op die 14de Januarie van die maand. Ek sukkel nou al vanaf die 15de Januarie om my geld uit hulle te kry . Hulle gee die bank die skuld, en die bank se hulle kan my nie help nie. Help my asb ek is moeg om so te sukkel met hulle . Eers het hulle gese hulle sal binne 3 werks dae die geld terug betaal. Dit het nie gebeur nie, toe ek hulle met hellopeter en die koerant dreig se die vrou dit sal 7 tot 10 werks dae vat voor hulle die geld terug betaal. 7 werks dae is verby en ek het nog nie n dooie woord van hulle gehoor nie.

0
Replies (0)