MM
Marietha M

1 reviews | Active since Aug 2015

13 Aug 2015, 13:16

Beskuldiging van gestampte motor

Op 24/03/2015 huur ons 'n Hyundai H10 Kombi by Avis. Ons kry 40% af**** d.m.v Multiply wat 'n ooreenkoms met Avis het. Met 'n gesukkel by ontvangs gee die bestuurder aan ons die sleutel. Hy verduidelik ons moet na F09 gaan. Ek is 'n eerste Avis klient en weet egter niks van hoe dinge moet gebeur nie. Ek vra pertinent of dit al is, of ek net die sleutel kan neem en ry. Die antwoord is ja, en ons is daar weg. <br> Onder geen omstandighede is aan ons verduidelik dat ons die kar eeres moet na-gaan vir stamp merke nie. Na vele korrespondensie is aan ons gese dat ons dit moes lees op kennisgewings op die pale. <br> By ons eerste stop merk ons op dat daar 'n ligte stamp langs die deur is. Met die terug-booking, noem ons dit en dit word neergeskryf. 'n Paar dae daarna word van ons kredietkaart 'n ekstra R5984.94 afgetrek vir stampe reg rondom die kar.<br> Die kar is vir 5 dae geneem en skade is opgetel op 6 plekke! LF - fender, LF - door, LR - door, LR - taillamp panel, RF - door, Rear bumper. Die kar is dus na Barloword geneem vir 'n kwotasie, Barloworld het 'n kans gesien en die hele kar van kop tot tone hersien en reggemaak op my onkoste. Dit is vir my onaanvaarbaar en duidelik belaglik.

0
Replies (1)
Avis
Avis's reply13 Aug 2015, 14:12
Official
Hello M_MUL,

Thank you for your post.

We have escalated your complaint to our Regional Manager who will resolve your complaint posted.

Kind Regards
Avis Team