1 reviews | Active since Feb 2018
Ek het on langs n kar gehuur. Het hom 4 dae gebruik. Nou wat ek hom gaan ingee waa daar n chip onder by die body. N deel wat nie na gegaan word vir skade. Die enigste rede waarom dit nou raak gesien is was vir n swart tekkie streep teen die body. Nou moet ek vir die skade betaal van R3000.00 excl vat wat ek voel on reg verdig is. Ek is sommer ook gebel en gese die kar het hael skade. Rerig? So die vorige persoon het die skade veroorsaak en nou moet ek betaal.
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.