1 reviews | Active since Oct 2013
Avis - onregmatige weerhoudig van deposito op kar huur.
Ek het 'n kar gehuur by George lughawe, goeie personeel en voertuig, geen probleme. Voertuig is terugbesorg sonder enige probleme, en dit is so gemerk. Dit is egter feitlik onmoontlik om my deposito terug te kry, die website werk nie saam nie, die call-center personeel gee een rympie en draai in rondte, wanneer daar gevra word om met 'n toesighouer te praat laat hul oproep hang en dit gaan nie deur nie. Wanneer mens dan kwaad word is hulle die onskuld van self. Om op te som, personeel by lughawe is goed, personeel in call-center is onbehulpsaam en vermoed hul word aangese om so te wees, en toesighouer is net eenvoudig nie beskikbaar nie. Dit wil voorkom of hul so lank as moontlik wil draai om rente te trek op die deposito's, my bedrag op sigself is nie die grootste nie, maar indien dit met verskeie kliente gebeur maak Avis goeie rente op ander mense se geld.
We sincerely apologise for the inconvenience and frustration experienced regarding the delayed refund of your deposit and the service received.
Please note that your matter has been escalated to the relevant team for urgent investigation and feedback. We will revert once feedback is received.
Kind regards,
Avis Southern Africa