1 reviews | Active since Jan 2018
Excellent help from Worcester branch
Autozone Worcester se personeel het hierdie week uit hulle pad gegaan om ons besigheid te help om dringend parte te koop wat ons benodig het vir voertuie se dienste. Die aansoek om krediet is deurgestuur, maar dit vat meer as 'n week om af te handel. Dit was 'n plesier om met hierdie mense te werk, en die moeite en bystand wat hulle ons verleen het om te voorsien dat ons die parte kon kry en die werk op ons voertuie gedoen kon word. Ons waardeer dit opreg. Baie dankie, Madeleine en Richard... julle is sterre.
Thank you for the positive feedback.
We are delighted that AutoZone Worcester offered you excellent service and that your experience was a memorable one.
Regards
AutoZone
Thank you for the positive feedback.
We are delighted that AutoZone Worcester offered you excellent service and that your experience was a memorable one.
Regards
AutoZone
