LM
Louise M
1 reviews | Active since Aug 2011
28 Jul 2017, 10:46
Seemingly one's opinion about something

Ek't gister gestop en gevra vir 'n refund op iets wat ek reeds Junie 2017 voor betaal het; die werk is nou nog nie gedoen nie.

1ste keer wat ek teleurgesteld is en ek kan nie my naweke rondom ander mense se besighede beplan nie. Ek het ook 'n voltydse werk en het my motor nodig.

Ek't 'n refund gevra; en wag nou nog.

Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)