LM
Louise M
1 reviews | Active since Aug 2011
19 Jun 2017, 12:33
Collecting "stucked vehicle" out of courtesy from home

Dankie Oom Jan

Dit word waardeer dat oom my motor kom haal het vanoggend by my huis; dink was 'n wyse besluit om dit nie te probeer start en hoor watse rattling / snaakse geraas dit is nie. Nou's dit boon-op 'n vrou.

Geen waarskuwingsliggies of enige iets het aangekom nie :(

Dankie vir alles

Oom beter ons verwys na oom se beste MECHANIC VRIEND voor oom retire!

Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)