SvdM
Stefan van der Merwe
1 reviews | Active since May 2017
16 Feb 2024, 16:41
Beste diens ooit
WOW WOW EN WEEREENS WOW. Janine Vermaak en Marius het my verbaas, na n week wat ek soek na die perfekte motorfiets kry ek die regte een. Ek doen finansiering deur Autorefin, en Janine het my konstant op hoogte gehou van alles. Vandag op nommer 99 kom alles deur en Janine en Marius trek n haas uit n hoed en kry my ****rak en alles in orde. Julle diens was en is die beste. Sal julle defnitief aanbeveel. Baie dankie
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)