BB
Bernice B
1 reviews | Active since Jan 2026
22 Jan 2026, 18:43
Tokkie Randall, jy i...
Tokkie Randall, jy is n yster !! Ek wil net sê baie baie dankie vir al jou moeite en harde werk om my droom te laat waar word, dankie dat jy altyd bereid is om te help en die extra myl te loop 🙌🏻... Jy bly die beste 💪🏼 #Autorama #TokkieRandall #DreamsComeTrue
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)AUTORAMA's replyOfficial
30 Jan 2026, 09:39Hi Bernice, baie dankie vir die ongelooflike terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat Tokkie en die Autorama-span jou kon help om jou droom waar te maak. Jou waardering beteken regtig baie vir ons. Mag jy elke kilometer geniet — ons staan altyd gereed om te help! 🙌🏻
AUTORAMA's reply30 Jan 2026, 09:39
Official
Hi Bernice, baie dankie vir die ongelooflike terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat Tokkie en die Autorama-span jou kon help om jou droom waar te maak. Jou waardering beteken regtig baie vir ons. Mag jy elke kilometer geniet — ons staan altyd gereed om te help! 🙌🏻
