JV
Juan V

1 reviews | Active since Mar 2025

04 Mar 2025, 08:47

Beslis die beste diens.

Eerste keer wat ek met hulle besigheid doen en sal beslis nie die laaste keer wees nie... Hein, Tokkie en Johan baie dankie vir julle uitstekende diens, julle is flink.

0
Replies (1)
AUTORAMA
AUTORAMA's reply04 Mar 2025, 09:37
Official
Good day Jean, thank you for the 5 star review! We appreciate your support.Regards Autorama.