1 reviews | Active since May 2018
Atorama Klerksdorp
Ek sal niemand aanraai om n voertuig hier te koop nie. Ons het n maand en n half terug n vw Tiguan by d bg handellaar gekoop. 3 Weke na d koop het ons agter gekom iets is fout met d voertuig se verfwerk. Ons het d voertuig geneem na n AA panneelklopper wat bevestig het die hele voertuig is oorgeverf.. behalwe die dak. Die linker agterdeur is heeltemal skeef en d sondak lek water. Ons het d bank ge****ak om d koop te kanselleer en hul het gesê ons moet d handelaar in kennis stel om d koop te kanselleer. Die handelaar weier eenvoudig om d koop te kanseleer aangesien hul ons af**** gegee het om d vloerprys. Ons gaan nou maar d ombudsman nader. Gaan eenvoudig nie so aanvaar. Dit is immers d verbruiker se reg om te kanseleer met goeie gronde
