DA
Deon A

1 reviews | Active since Jan 2018

15 Jan 2018, 06:48

Cat in a bag

13/09/2012 Koop ons n bakkie. Regter voorwiel,cv joint en hub moet vervang word.Ontvang bakkie 21/09/2012 met +-10 sigbare voute. Ons betaal R1250 vir nuwe alarm,terwyl die bakkie geavdverteer s "met mobilisererrerder". 26/092012 die bakkie druip n padwaardigheidstoets by DekraAA . Gee bakkie terug met lang herstel lys.So gaan die bakkie terug,in en uit vir n maand,ry elke keer ons diesel uit. Desember 2012 sê hulle kom terug in Jan2013. 15/01/2013 val die regterkant se voorwiel uit.Auto Angel se machanic strip parte af by ons huis. Toe stry Autohaus Angel en Positive Powers oor die waarborg. Ons kon nie eis van MOTORITE ASSURANSIE nie want die parte is verwyder. Die bakkie staan toe vir 695 dae. In die tyd wou Nedbank die bakkie ontwettig terug neem,steel,toe vang ek hulle uit. Daar is bedrog ....dalk het jy jou voertuig so verloor.. Nedbank het n Maltimiljoen rand Resolusie Sentrum met spesialiste wat tot vandag toe nog nie kon mediate nie...die handellaar word beskerm.Nedbank Streekbestuurder MMsê toe dat Nedbank,Autohaus Angel,RMI en MOTORITE ASSURANSIE gaan almal saam betaal vir die wiel skade van R17k..(lieg storie)MIOSA sê in April 2013 dat Autohaus Angel is "non contracted" daar is nie jurisdiksie oor hulle nie,ons moet NCC toe. Hoekom doen Nedbank besigheid met so iemand, die Kliënt word glad nie beskerm nie. NCC gee jurisdiksie. 2015 MIOSA saak bestuurder (CG)beveel n trubinaal aan .Die skade op die Dekra AA ver**** beloop R30k. Nedbank Streekbestuurder het uit haar pad gegaan om ons nie te help nie,eerder die handellaar. Nedbank takbestuurder sê oor die bedrog " dit sal nie weer gebeur nie". Die RMI se regte hoof in die Weskaap sê "die ondersoeker sal dit nooit weer doen nie" (werk vir Nedbank en NIE RMILede adviseer nie) intussen moes ons die bakkie klaar betaal terwyl die bakkie vir meer as 4jaar gestaan het want dit was onveilig om te ry. Die NCC beantwoord nie ons eposse nie ook nie Nedbank en Autohaus Angel nie.Nedank Streekbestuurder huil oor die foon nou. Sy sou in Februarie2015 met AUTOHAUS ANGEL gemediate het toe verdwyn sy en blok ons eposse en tellefoon. Nedbank CEO ignoreer ons. Eposse word nou gedelete Hy is blykbaar bewus van als volgens Senior sales executives. Die verbruikers wet is hier oortree volgens die CEO van W motors wat by n vergadering was wat die bakkie ondersoek het Nedbank Streekbestuurder het dit bevestig. Miosa sê die 2001model bakkie is te oud omdat Ford SA nie rekords het nie. Die saak is terug na die NCC verwys maar ons word geignoreer. Nou moet ons self die bakkie herstel,ek verdien my inkomste met die bakkie. Almal wat hier betrokke is maak of ons krimminele is. Die sesteem het ons in die steek gelaat. Ons raad is,kry eerder jou eie regshulp of gee dadelik die voertuig terug . My ras was vervals deur AUTOHAUS ANGEL,ek het 3 jaar met Nedbank baklei om dit regtestel.AUTOHAUS ANGEL CEO sê ons was nog nooit n kliënt van hom nie. Die IDA staan ook met n rooigesig,onkant betrap met die inligting. AUTOHAUS ANGEL het gederegister in 2006 en stil gebly...net soos hulle stil gebly het oor die "wheelbearing" wat hulle nie voor wou betaal het nie,dit is hoekom die wiel uitgeval het. Niemand antwoord ons nie. Hulle het ons bankrot gemaak. Tewyl hulle als toesmeer en vloreer. Daar is 65000 klagtes in n jaar....die vraag is "doesyourbank****onthesystem" Nedbank CEO en "doesyour dealership****onthesystem" AUTOHAUS ANGEL CEO??

0
Replies (0)