ME
Marius E

1 reviews | Active since Oct 2019

21 Aug 2023, 15:06

SERVICE LIKE A KING

Kobus en span. As ek kan se blik... dan se ek bliks... hierdie mense is nie net goed met hulle werk nie, hulle is briljant. Die tegnikus was nog vroeer as die geskeduleerde tyd op my perseel. Hy het my stap vir stap verduidelik wat hy doen en binne 1 uur 20 minute het hy my ou hek motor uit gehaal en die nuwe in gesit en klaar getoets.

Kobus baie dankie, diens in ons land is bitter sleg, maar jy en jou span het my waarlik verbaas en ek is trots om te se ek het met jou gedeel. ek verkondig jou maatskappy se naam oral oor.

0
Replies (0)