AB
Andria B

1 reviews | Active since May 2023

27 May 2023, 10:14

Goeie diens

Ek wil net baie dankie sê vir Kobus en sy span by AutoGate. Cell: O***. Hulle help vinnig en doen uitstekende werk met hekmotor herstelwerk. Dit is fantasties om weer n remote hek te hê. Baie dankie. Julle is great!! Andria

0
Replies (0)