AA
Amanda A
1 reviews | Active since Aug 2024
14 Aug 2024, 15:49
Uitstekende diens,vinnig en uitstekende verkoopsman Brian Elliott
Uitstekende diens,vinnig en uitstekende verkoopsman Brian Elliott.sal mense enige tyd hom kan aanbeveel.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)AutoCity Group's replyOfficial
14 Aug 2024, 16:54Geagte Amanda, dankie dat jy die tyd geneem het om Hyundai Heidelberg te gradeer en nog meer vir die 5 ster gradering. Wees asb op die uitkyk vir `n e-pos vanaf Hellopeter wat jou versoek om op `n skaal van een tot tien, dmv een knoppie druk , die waarskynlikheid datjy ons sal aanbeveel.
AutoCity Group's reply14 Aug 2024, 16:54
Official
Geagte Amanda, dankie dat jy die tyd geneem het om Hyundai Heidelberg te gradeer en nog meer vir die 5 ster gradering. Wees asb op die uitkyk vir `n e-pos vanaf Hellopeter wat jou versoek om op `n skaal van een tot tien, dmv een knoppie druk , die waarskynlikheid datjy ons sal aanbeveel.
