DV
Dirk V

1 reviews | Active since Apr 2024

30 Apr 2024, 11:07

Uitstekende diens

Hoe begin mens dankie sê vir so behulpsame groep. Baie dankie vir die uitstekende vinnige diens.

0
Replies (1)
AutoCity Group
AutoCity Group's reply30 Apr 2024, 11:18
Official
Geagte Dirk, dankie vir die tyd wat jy geneem het om AutoCity Groep te gradeer en nog meer vir die 5 ster gradering.